Daar is 'n nuwe d6 Toep! Gaan kyk hier om meer te leer.
Daar is 'n geleentheid om advertensie borde buite die skool te huur, vir meer inligting kontak die skool by montagu.prim@wcgschools.gov.za
Estéa van Deventer help die skool met bemarking en is ook in kontak met ons borge.