Daar is 'n nuwe d6 Toep! Gaan kyk hier om meer te leer.
Die Jaarverslag van 2025 is propvol terugvoer oor ons leerders en personeel se doen-en-late gedurende die afgelope jaar. Elke jaar, met die samestelling van die Jaarverslag, word dit weereens duidelik hoeveel talent tussen ons groepie leerders, van byna vierhonderd, teenwoordig is.