Daar is 'n nuwe d6 Toep! Gaan kyk hier om meer te leer.
Laerskool Montagu - Ywer Bring Sukses
Tel: 023 614 1640
Posadres: Posbus 10, Montagu, 6720
Adres: 54 Langstraat, Montagu, 6720
Epos: montagu.prim@wcgschools.gov.za
Die d6 Communicator is die amptelike elektroniese kommunikasie kanal van die skool en moet deur ouers afgelaai word.
 Kennisgewings word daarop gedeel en jy kan daar ook maklik die skool laat weet as enige van jou persoonlike inligting verander of as jou kind afwesig gaan wees. Dit is die beste manier om te weet wat aangaan by die skool.