FINANSIES
SKOOLFONDS 2023
Totale skoolgeld vir 2023 sal R12 320 beloop met die volgende betaalplan:
Eerste betaling van R1120 betaalbaar voor 31 Januarie 2023, plus tien verdere paaiemente van R1120 elk maandeliks vooruitbetaalbaar vanaf 1 Februarie 2023 tot 1 November 2023.

REKENAARGELETTERDHEID
Ekstra Rekenaargeletterdheid: Klasgeld is R1000 per jaar vooruitbetaalbaar of R300 per kwartaal en geskied teen die tiende skooldag van elke kwartaal.
Rekenaargeletterdheid-onderrig is opsioneel, daarom word slegs leerders wat dié betaling maak tot die lokaal toegelaat. Ekstra tyd binne die rooster word hiervoor ingeruim.