Aansoekvorms:
Dokumentasie wat u benodig:
Die volgende moet die voltooide aansoek vergesel:
Afskrif van ID (geboortesertifikaat) van leerder
Afskrif van ID van beide ouers/voog
Nuutste vorderingsverslag
Oorplasingsertifikaat (CEMIS) indien van toepassing
Afskrif van kliniekkaart
Getekende gedragskode