Nuutste Nuus

The Hills Challenge

 

 

Kwartaalprogram - Kw4

 

 

Jaarverslag 2018

 

 

Mini-gholfdag: Borge en Donateurs

 

 

Volg ons nuutste gebeure:

 

 

Ondersteun ons skool:

UIT DIE KANTOOR

 

Beste Leser

 

Dankie dat u ons skool se webblad besoek. Ons is bevoorreg om in die pragtige Montagu te woon, werk en skool te gaan. Tydens u besoek sal u sien dat ons skool op akademiese-, kultuur-, sport- en sosiale gebied vele aktiwiteite en uitdagings bied wat daarop gerig is om ons leerders se volle potensiaal te ontwikkel. Blaai gerus deur die webblad en geniet ons fotos, bestudeer die norme en waardes wat ons nastreef en leer die Monties beter ken. Kontak ons gerus indien u enige navrae het.

 

Jan Krüger
SKOOLHOOF: LAERSKOOL MONTAGU

RSS

CopyWrite

© 2016 Laerskool Montagu All Rights Reserved