UIT DIE KANTOOR
Beste Leser
U is op die regte plek! Die skool se webblad sal u bekend stel aan die aktiwiteite waarmee ons leerders en personeel hul besig hou. U sal sien dat ons skool op akademiese-, kultuur-, sport- en sosiale gebied vele aktiwiteite en uitdagings bied, wat daarop gerig is om ons leerders op elke gebied te ontwikkel. Gelukkige kinders is ‘n belangrike doelwit, daarom is ons toegwyde personeel gefokus om in die beste belang van elke kind op te tree. Blaai gerus deur die webblad en geniet ons foto's, bestudeer die norme en waardes waarna ons streef en leer die Monties beter ken. Kontak ons gerus indien u enige navrae het.
Jan Krüger
SKOOLHOOF: LAERSKOOL MONTAGU
Borge
'n Groot dankie aan die onderstaande borge wat nuwe rugbytruie aan die o.7 tot o.11-Rugbyspanne geborg het. Die Monties lyk baie spoggerig in hulle nuwe wedstryd-truie. |
|
|
|
|
|